Juffrou in die biologieklas: "Wie kan vir my sê wat is
'n parasiet?"
Jannie antwoord: "Juffrou dit is 'n meisiesfiets se
saal.."
=====================================================
Koos word gearresteer vir dronkbestuur deur 'n
vroulike polisiebeampte. Sy noem dit vir hom dat
enigiets wat hy sê teen hom gehou mag word.
Koos skree: "Tieties!"
======================================================

As hierdie is hoe jy voel, het jy baie, baie dringend verlof nodig!
Die Blond sê: "Ek gaan bietjie my plante gaan nat
gooi."
Die Brunet sê: "Maar dit reën dan buite.........."
Die Blond antwoord: "HELLLLOOOOOOOO.......... Ek gaan
mos my bleddie reënjas aantrek!!!!!!!!"
=====================================================
Koos is besig om liefde te maak toe sy bokkie 'n
epileptiese aanval kry.
Koos jaag met haar na dokter wat vra, "Wat's fout?"
Koos: "Ek dink haar orgasme haak vas."
---------------------------------------------------
Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer, hoe beter.
Vroue is soos melk, eers word hulle suur en dan word
hulle dik!
=====================================================
'n Engelssprekende vrou gee geboorte.
Sy vra die blonde Afrikaanse suster aan diens: "Is it
a boy?"
Suster: "Nee mevrou, dit is 'n wit kind".
=====================================================
Wat is 'n komplot?
Dit is 'n bordeel so 'n entjie buitekant die dorp....
=====================================================
Wat is die ooreenkoms tussen 'n screensaver en 'n vrou
se gesig?
Albei verander as jy aan die muis vat!
====================================================
Gehoor van die man wat gereeld sy trouvideo agteruit
kyk?
Die deel wat hy die meeste van hou is waar hy sy vrou
teruggee aan haar pa....
29 Junie 2008.
Baie dankie vir jou besoek!